2 vas vir moord op bejaarde egpaar

2010-02-25 02:02

Durban – Twee mans is in hegtenis geneem vir die moord op ‘n bejaarde egpaar in Tembisa, het die polisie Woensdag gesê.

Supt. Ronel Otto, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê een van die mans is Dinsdag in Masodi en die ander een in Tembisa, in hegtenis geneem.

Die polisie het beslag gelê op ‘n vuurwapen wat tydens die moord op die egpaar gesteel is, ‘n selfoon, juwele en klere.

Jozia Francois Booysen (70) en sy vrou, Esme Booysen (54) is verlede Vrydag in Tinmyne met klippe doodgeslaan.

Hul makkers het in hul voertuig, wat sowat 20 km van die toneel uitgebrand is, gevind.

‘n Gesteelde rewolwer is in die voertuig gevind.

– Sapa

Oorsprong:Nuus24
http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/96004aa39b9946baac1fb642f6a23080/25-02-2010-02-02/2_vas_vir_moord_op_bejaarde_egpaar

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s